Dawid de Wet

Dawid de Wet

Dawid de Wet is die eienaar van Toerboer, ’n avontuur- en safaritoermaatskappy wat ook bergfietstoere in die Nasionale Krugerwildtuin aanbied. Dawid is al vir 16 jaar in die toerbedryf en besoek die wildtuin gereeld saam met toeriste. Hy het ook  die Machampane Lodge aan die Mosambiekse kant van die Kruger-oorgrenspark bestuur en het dan gereeld heen en weer deur die wildtuin gependel. Sy gunstelingkamp in die wildtuin is Tamboti. 

Perlemoenstroping: biltongjag wat toeneem

Dawid de Wet Seminare en essays 2019-11-14

"Gaan ons kinders wat oor 'n dekade of wat gebore word, weet wat 'n renoster is? Of 'n ietermagog, broodboom, of 'n perlemoen?"

 

Renosterstropery op die voorgrond in Baäl se jag deur Johan Fourie

Dawid de Wet Resensies 2019-10-03

"Baäl se jag gee mens darem effens hoop dat daar mense is wat hard probeer om ’n verskil te maak. Dit is ’n lewenstaak en dis presies wat elkeen van ons nou moet doen om ons planeet en onsself te red."

Plunderwoestyn deur Christiaan Bakkes: omgewingskwessies oopgevlek in aangrypende verhaal

Dawid de Wet Resensies 2018-10-24

"Die toekoms van die mensdom op hierdie aarde is in die weegskaal. Nou, soos nog nooit tevore nie, moet ons optree en die verwoesting stopsit."

’n Luiperd in my bed deur Annelize Slabbert: ’n resensie

Dawid de Wet Resensies 2018-05-24

"Lanklaas het ek ’n boek gelees wat my tegelykertyd só laat lag het, laat terugdink het aan my eie ervarings in die bos én met soveel stof tot nadenke oor ons alledaagse bestaan gelaat het."

Oor berge en dale deur Jackie Grobler: ’n resensie

Dawid de Wet Resensies 2017-12-14

"Hierdie boek hoort in die voertuig wanneer die gesin dié Kersfees die lang pad vat Stilbaai toe. Stop gerus by een van ons land se geskiedkundige plekke en waardeer die lang reis wat ons saam afgelê het."

Common names of Angolan plants deur Estrela Figueiredo en Gideon F Smith: ’n resensie

Dawid de Wet Resensies 2017-11-29

"Wat die boek so belangrik maak, is die verklarende aard van gebruiksname. Die name dui die tradisionele gebruik van die plant aan. Sulke gebruike is meestal mondelingse oorvertel."

Boekresensie: Openbaring deur Johan Bakkes

Dawid de Wet Resensies 2016-05-04

"Bakkes en sy stam is net gewone mense, nie professionele avonturiers nie. Gewone mense wat buitengewone avonture aanpak, hulleself borg en hulleself met hul beursies by die huis kry. Dít is dalk die rede hoekom dié leser só ʼn diep beskrywing van die reisiger se psige raaklees. Bakkes het die keuse gemaak om nie lou te wees nie. Hy reis hard. En somtyds reis hy alleen."

Boekresensie: Jou Krugerwildtuin-gids met stories: verkyker, grondpad en kaart deur Frans Rautenbach

Dawid de Wet Resensies 2016-01-19

"Frans Rautenbach het hier, ná sy vyftigtal in besoekjare aan die wildtuin, ’n baie volledige gids vir die groentjiebesoeker saamgestel. Soseer dat jy sommer onmiddellik in jou kar wil spring en een van sy aanbevole roetes na die wildtuin toe wil vat."

Boekresensie: Voetspore op die ewenaar deur Johan Badenhorst

Dawid de Wet Resensies 2015-09-18

"’n Mens beleef jou reisdrome as jy hierdie dagboek lees en staan verstom oor wat die span al alles bereik het."

Top