Kaapse Krismis – van die Kaapse Vlakte tot in Namakwaland
2025-12-11"Alhoewel die storie afspeel in die Kaap, wou ons seker maak om Namakwaland daarmee te verbind. Dié dat ons dit toe in die teks weef met die wegsteek van Jesus, sodat Herodes hom nie kon kwaad aandoen nie. In ons storie vlug Josef en Maria met Jesus na Danneline se tuisdorp, Komaggas."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Oesie meense – ’n onderhoud
2025-10-15"Oesie meense is eg en oorspronklike Namakwaland-stories en -musiek. Ek vertel stories wat regtig gebeur het, sonder om mense se name te noem. Dis net om myself ook te beskerm. Namakwalandse stories is oor die algemeen baie komies. Dit hou veral verband met ons manier van vertel."
Laat vrugte deur Johan Cloete: ’n onderhoud
2024-11-12"Kweek ’n liefde vir lees. Lees wyd. Verbreed jou kennis. Neem waar, ervaar. Neem op die pen. Begin by die bekende en reis voort."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Skatkis vol stories – ’n onderhoud met Danneline Ramsden
2024-08-23"Ek is baie lief om Namawoorde te gebruik in my produksies. Dit gee my die geleentheid om mense bloot te stel aan die taal. Een van my gunstelingwoorde is 'xhoulag' wat beteken om diep en uitbundig uit jou maag uit te lag. Ons gaan lekker xhoulag en wie weet dalk ’n traantjie of twee pink."
Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Danneline Ramsden oor Die antie soek ’n Ben10
2023-10-12"Sommige vroue het ’n baie jong gees en verkies iemand jonger. Sommige vroue hou van ouer mans en dis hulle persoonlike voorkeur. Soms voldoen mans en vroue nie aan mekaar se verwagtinge nie en dan het dit niks met ouderdom te doen nie."
