Danila Liebenberg

Danila Liebenberg is ’n leer-ontwikkelaar by e-Leer aan die Universiteit van die Vrystaat vir die afgelope 3 en 1/3 jaar. Virtuele werelde in tersiêre onderwys, leerbestuurstelsels en mobiele leer is haar primêre werksfokus. Voorheen was sy By- en boekeredakteur by Volksblad. Sy is getroud met Otto Liebenberg (kurator van NALN) en het 3 dogters: Margerethe, Lilian en Danilde.

Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf

Danila Liebenberg 2013-08-19 Só dikwels hoor mens die versoek vanaf jonk en oud vir riglyne om ’n boek te skryf. Só dikwels gee mens algemene riglyne. Maar <em>Danda</em>, ’n jeugboek deur Chris Barnard, staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf.

Zorada Temmingh se Skakerings van die Skepping

Danila Liebenberg 2013-07-31 "Skakerings van Skepping is Zorada Temmingh se orrelimprovisasies op 'n geestelike tema. Danila Liebenberg het onlangs hierdie musiekgeleentheid deur die Stellenbosse orrelis bygewoon. Hier is haar indrukke."

Monument: Gesprek oor om die boek op te rig

Maretha Maartens, Danila Liebenberg 2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.

Vryfees 2013: Romanz en Nianell

Danila Liebenberg 2013-07-23 “Gitswart en glinsterend swart het Romanz en Nianell op die verhoog gestap met die aanvang van ’n Duisend drome ten tye van die Vryfees in die Callie Human-sentrum by die Universiteit van die Vrystaat.”

Vryfees 2013: Vuilspel-bekendstelling

Danila Liebenberg 2013-07-15 Bettina Wyngaard (middel) het op Dinsdagaand, 9 Julie 2013, by NALN opgetree as deel van die boekeprogram van vanjaar se Vryfees.

Vryfees 2013: [tussen hemel en aarde]

Danila Liebenberg 2013-07-12 "Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."

Die anatomie van skrywerskap

Danila Liebenberg 2012-09-04 "Skrywerskap is die spilpunt waarom hierdie boek wentel."
Top