CreativeSpark

Kyk hoe wag hy

CreativeSpark 2014-06-13

Luna Paige - liedjies vol intriges

CreativeSpark 2013-05-08 "Dit gebeur nie baie dat jy voel jy ken iemand nog voordat jy hom of haar ontmoet het nie. Maar dis presies die gevoel wat ek gekry het toe ek onlangs na Luna Paige se nuwe Afrikaanse CD, Storielied, luister en daarna 'n vertoning van haar bywoon."

Stemme van sangers het darem oud geword?

CreativeSpark 2013-05-02 As mens versamel, groei mens saam met musikante!

Baie dankie vir my prys julle liewe Webvoete!

CreativeSpark 2013-04-26 Daar, snoesig in sy bruin pakkie; my splinternuwe Huisgenoot Wenresepte, vol Boerekos!

Cornelius Henn, beste raad?

CreativeSpark 2013-04-04 "Herfs en lente is ongemaklik, maar gangbaar."

Kiwi Skuim ...

CreativeSpark 2013-04-03 "Hoeveel nie des te meer die ware jakob nie!"

Fragmentering of holisme?

CreativeSpark 2013-03-15
'n Olifant bestaan uit agt dele: 'n slurp, kop, lyf, stert en vier bene. Sonder hierdie dele is daar nie 'n olifant nie.

Die slim spiritueel intelligente student se sofistery ...

CreativeSpark 2013-03-08 "Goeie genugtig," roep die vader, "dit sal ek graag wil sien."

Cornelius Henn, meer as 5???? geregistreerde heidene in Sa!

CreativeSpark 2013-03-06 Asatru-gelowiges glo ook dat jy na die ekologie moet omsien en is dikwels die omgewingsaktiviste of hippies in gemeenskappe tans in Sa!

Jan Rap se hardlywigheid

CreativeSpark 2013-02-26 So om Afrikaans se toekoms te verseker gaan hande nog uitgereik moet word.

Tragiese erfenis

CreativeSpark 2013-02-25 Ons woorde en gelowe is die maaksels van ons onbeholpe voorgangers

siza kufunda

CreativeSpark 2013-02-22 bidplek waarin arme agt’rbly, ’t kannie voorbly,
sonn’r spiritualiteit’s g’loof ong’loofl’k onvanpas,
des t’meer, m’t pseud’-illusie b’las, “ras”-’n-“klas”,
poog “Duiw’lspiek”-siekes euw’l onn’r lede t’v’rmy

outo-aluta

CreativeSpark 2013-02-21 g’n plek v’r halfhartigheid, twyf’l, in só ’n veldtog,
versetkampanj’, versus struktuurg’weldsindroom,
lat Mens’t innie kop kry, ja, sonn’r oor’t t’skroom,
Self-destruksie, essensieel ’n soort inn’rlik’ oorlog

ANC Adel

CreativeSpark 2013-02-13 Dis die soort van adel wat mens trots maak om 'n ware Suid-Afrikaner te wees, nie 'n halfwas-halfnaatjie Ozzie of Kiwi nie, maar volbloed Afrikaner !!

Louis Luyt

CreativeSpark 2013-02-06 Ek het hom ervaar as eerlik en opreg. Hy het na jou insette geluister, saamgestem of verskil. Hy was oop vir oortuiging en het ieder en elk se mening respekteer.
Top