Sosialemedia-wetgewing: verskansing, foltering of verheffing?
2025-02-26Coert Mommsen, afgetrede sielkundige, dink die onlangse wetgewing in ander lande wat sosialemediagebruik onder jongmense inperk of verbied, is nie noodwendig ’n goeie ding nie: "Elke gebruik van die internet of selfoon skep daagliks / uurliks vir die gebruiker kommunikasienetwerke en kontakte. Sulke netwerke is ’n lewende werklikheid vir elke gebruiker en hulle is noodwendig psigologies hieraan gebind."
Vrae aan Meta AI: KI as mitekraker en vredemaker
2024-12-03"As jy dan wél ’n groep se mening oor iets wíl vasstel of nagaan, maak seker jy het vooraf die korrekte antwoord. Ook: Wees op jou hoede met die gebruik van enige bekende, weerlegbare opvattings. Hoe gedaan? Dalk kan KI help." Coert Mommsen tree met KI in gesprek. In hierdie brief verskyn Coert se vrae en KI se antwoorde.
Spesies van die oorsprong: ’n fenomenologiese siening van geselekteerde evolusieteorie-konsepte
2024-04-10"Die kampioene van die evolusie-denkrigting stroop die menslike bestaan en omgewing van die noodsaaklike kwaliteite van lewe en estetika wat bydra tot die rykdom van die menslike omgewing: geskiedenis, agtergrond, kreatiwiteit, intelligensie en die talente wat elke mens beskore is vanaf die begin van die wêreld."
Linosnee: ’n persoonlike reis
2024-01-22"Linosnee as kunstegniek het sy voordele en nadele. Een voordeel is dat dit besonderse beelde en effekte kan gee. Om halftone te skep, is moeilik."
Die toksiese werksplek
2023-06-19"Daar is verskeie redes waarom mense hulle werk verlaat, soos lae salarisse en beperkte vordering. As daar min werknemers is wat lank bly, kan dit op ’n giftige werksomgewing dui."
Metafore vir bepaalde psigologiese verskynsels
2022-03-30"Die individuele menslike ervaring is nooit simplisties nie," skryf Coert Mommsen, afgetrede kliniese sielkundige. In hierdie artikel skryf hy oor die gebruik van metafore wat van besondere belang in die sielkundige onderhoud is. Sielkundiges, asook lesers wat belangstel in die sielkunde en hul persoonlike welstand, mag hierdie essay se invalshoek interessant vind.
