Feite wat bewys is
2016-11-08"Daar is geen einde aan die fiksie wat met woorde geskep word nie ..."
Afgesonderde kolonie van onsin
2016-10-25Onder aanvoering van sy gewaande wyses het die meeste mense verstandelik in een groot klooster beland.
In die naam van goedheid
2016-10-25"Dit is tog te jammer dat so baie geleer word om hul verstand te misken en derhalwe onaangenaam en onbeskof te wees."
Kluitjies in die riet
2016-10-24"Kinders en kindskinders word in die bol gepik met stories van rooikappie en onsterflikheid."
Leidende lyding
2016-10-21Met 'n irrasionele pretensie van onkunde van voorlopers kan die mensheid nog vir eeue onnosel bly.
Beskikbare insig
2016-10-14Die meeste mense kan dalk op 'n dag besluit om hul verstand te gebruik. Hulle het dit.
