So nodig soos kamele: ’n lesersindruk van Marthie Momberg se 21 Voices from Israel and South Africa
2023-06-07"Haar bydrae gaan daaroor dat ’n lewe van integriteit juis beteken om openlik aan die kant van die onderdrukte te staan – waar ook al in die wêreld."
Die stad sonder ’n kerk
2020-06-09"Terwyl ons indraai by die garage besef Howie hy moet sy punt nou vinnig en duidelik stel. 'Verstaan jy die boodskap, Meneer? Ons moet ook ’n visie van die stad hê – en dit dan waar gaan maak. Nóú, in hierdie lewe!'"
NG-leiers skuld gays ’n verskoning
2019-03-26"As die kerkleierskap maar net weet wat die waarde van ʼn verskoning in hierdie opsig sou wees. Die erkenning dat hulle wat die hantering van hierdie spesifieke saak betref, ʼn fout gemaak het en daarom vir kerklidmate en gay persone onvoorwaardelik jammer sê?"
Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays
2016-11-03"Die buitengewone Algemene Sinode-sitting van die NG Kerk vind volgende week (7–10 November) plaas. Een van die belangrike sake wat bespreek gaan word, handel oor selfdegeslagverhoudings."
’n Teologie van insluiting sê onvoorwaardelik “ja!” vir gays
2015-08-18"Heteroseksisme is presies soos seksisme en rassisme. Dit bevoorreg 'n bepaalde sosiale groep en diskrimineer teen die groep wat hulle 'die ander' noem."
Die reg op ’n waardige selfdood
2015-05-07"’n Mens moet dus vra: Kan geloofsbesware teen geassisteerde dood normgewend wees in ’n sekulêre samelewing? Behoort die individu nie die vryheid van keuse gegun te word nie?"