A multilevel network analysis of the Afrikaans film industry and film actor network (1994-2014)
2015-07-01"Apart from studying these macrolevel topological features of the Afrikaans film industry, the article also conducts a node-level analysis using degree, betweenness, closeness and Eigenvector centrality in order to identify the key role players in the Afrikaans film actor network and the Afrikaans film industry as a whole."
’n Veelvlakkige netwerkontleding van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk (1994–2014)
2015-07-01"Hierdie artikel stel ondersoek in na die struktuur van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk as komplekse netwerk en gebruik hiervoor ’n omvattende datastel wat self direk vanaf die films saamgestel is."
Die intellektuele struktuur van die Afrikaanse letterkunde: ’n Verwysingsontleding van artikels in die Afrikaanse letterkunde met behulp van netwerkanalise
2014-06-03 In hierdie artikel word ’n netwerkanalise onderneem van akademiese artikels in die Afrikaanse letterkunde soos oor die afgelope twee jaar gepubliseer, en daar word aangedui watter joernale, universiteite en skrywers die meeste na verwys word, asook watter joernale die meeste nuwe bronne tot die verwysingsnetwerk toevoeg.’n Ontleding van Hertzogpryswenners se uitgeweryprofiele in terme van die Afrikaanse literêre netwerk en met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA)
2013-10-09 "In hierdie artikel word die netwerkteorie aangewend om ondersoek in te stel na watter uitgewerye die meeste betrokke is by die publikasie van werke wat uiteindelik met die Hertzogprys bekroon word."’n Bespreking van die Afrikaanse poësienetwerk sedert 2000
2013-04-18 Die internet is 'n publikasieplatform vir digters en digtersnetwerke. Burgert Senekal maak 'n studie van al die rolspelers se ligging in die kuberruim sedert 2000.Die Afrikaanse literêre sisteem: ’n Eksperimentele benadering met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA)
2012-11-06 "SNA fokus op rolle en posisies, hoe ’n netwerk gestruktureer is, hoe invloed en mag versprei en hoe hulpbronne benut word."Grensoorlogstories nie grensverskuiwend nie
2012-09-26 "Die bundel lees in geheel soos die geskiedenis van die Grensoorlog self: dapper pogings en suksesverhale wat gekelder word deur te veel mislukkings ... "’n Inligtingstegnologie-gesentreerde gebruikerskoppelvlak vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde
2012-06-06 "Inligting is ’n wesenlike probleem in die 21ste eeu – meer so as in vorige tydperke waar relevante, akkurate inligting uit kleiner datastelle ontgin moes word. Bo en behalwe die problematiek rondom die verifiëring van inligting en die impak wat die leser se vooroordele het, word die hedendaagse mens met ’n data-tsoenami gekonfronteer."
Die digitalisering van NALN se knipselversameling: Die bemiddeling van 21ste-eeuse navorsing in die Afrikaanse letterkunde
2011-06-15"Binne die raamwerk van sowel buitelandse digitaliseringsprojekte as die digitale geesteswetenskappe bespreek hierdie artikel die vordering wat binne die eerste jaar gemaak is, die lesse wat geleer is, en die potensiaal wat digitalisering binne die Afrikaanse letterkunde inhou."
Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal
2011-02-07"In ooreenstemming met sosiologiese navorsing word daar gevolglik aangetoon dat normloosheid in Afrikaanse en internasionale ekstreme metal nie bloot die verwerping van dominante norme behels nie, maar ook die skep van alternatiewe norme, wat ook sosiale kohesie tot gevolg het."
’n Voorlopige verkenning van postapartheid Afrikaanse protesmusiek
2010-06-03"Teen die agtergrond van internasionale diskoerse rondom betrokkenheid en protesmusiek verskaf hierdie artikel ’n oorsig oor die lirieke van hedendaagse Afrikaanse protesmusiek."

