Burgert A Senekal

Burgert Senekal is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat, in die Departement Rekenaarwetenskap en Informatika en die Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging. Sy navorsing fokus op netwerkwetenskap, komplekse sisteme, en die digitale geesteswetenskappe, met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde, film, musiek en kultuur. Hy het ’n uitgebreide publikasierekord wat ewekniebeoordeelde artikels, boeke en hoofstukke in boeke insluit. Hy ondersoek dikwels die gebruik van tegnologie en data-ontleding om kulturele en sosiale verskynsels te verstaan.

 

’n Sisteemteoretiese ontleding van gebruikersinteraksies rondom Deon Meyer se Twitter-profiel: ’n resepsiestudie in die digitale era

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-10-15

“Omdat sosiale media gebruikers toelaat om self met skrywers en werke in gesprek te tree, skep dit nuwe geleenthede om spesifiek op die leser te fokus.”

A network analysis of the institutional network in Orania

Burgert A Senekal Academic research 2019-10-15

“The current article studies a list of 36 institutions at Orania and their shared directors from the perspective of network theory.”

’n Netwerkontleding van die instellingsnetwerk op Orania

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2019-10-15

“Aangesien Orania so ’n hegte en klein gemeenskap is, bied dit besondere geleenthede vir die bestudering van sosiale netwerke.”

Socmint: The monitoring of social media for community safety purposes within a big data framework in South Africa with specific reference to Orania

Burgert A Senekal Academic research 2018-11-14

"The current article discusses Socmint against the background of big data with specific reference to how it can be applied to enhance community safety in Orania."

Socmint: die monitering van sosiale media vir gemeenskapsveiligheidsdoeleindes binne ’n grootdataraamwerk in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na Orania

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-11-14

"Die sleutelkwessie uit die huidige studie is dat Socmint gebruik kan word om wanopvattings te identifiseer deur ’n algemene gevoel oor ’n onderwerp te bekom. Wanneer wanopvattings en relevante rolspelers geïdentifiseer is, kan daar deur konstruktiewe gesprekvoering met rolspelers in gesprek getree word en wanopvattings kan reggestel word, wat konflik kan verhoed."

The development of a cost-effective and contemporary multimedia digital archive at EPOG in Orania

Burgert A Senekal, Eduan Kotzé Academic research 2018-11-05

"The article discusses the creation of a digital archive under the auspices of EPOG at Orania against the background of big data, digital archiving, new media and the information explosion."

Die ontwikkeling van ’n koste-effektiewe en byderwetse multimedia digitale argief by EPOG in Orania

Burgert A Senekal, Eduan Kotzé LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-11-05

"Een van die belangrikste kwessies wat uit die literatuur oor digitalisering en digitale argiewe na vore kom, is dat aanpasbaarheid van die persone wat daarby betrokke is, ’n nie-onderhandelbare eienskap is: nuwe tegnologie ontwikkel wat nuwe geleenthede en uitdagings bied. As argivarisse in ’n gemaksone verval, bring dit die bewaring van ons erfenis in gedrang."

’n Kwantitatiewe oorsig oor belangrike rolspelers deur die geskiedenis van die Afrikaanse filmbedryf (1916–2016)

Burgert A Senekal, Cornelia Geldenhuys Seminare en essays 2018-06-06

"Die Afrikaanse filmbedryf is ’n groot bedryf wat oor die afgelope eeu deur die bydraes van meer as 16 000 rolprentfigure by veranderende omstandighede aangepas het."

Mense oor grense in die Afrikaanse kultuur: musikante in die Afrikaanse filmbedryf

Burgert A Senekal Menings 2017-02-20

"Verskillende komponente van die Afrikaanse kultuurbedryf is dig verweef, met rolspelers wat gereeld ’n bydrae tot byvoorbeeld die musiek en die film of die literatuur en film lewer."

The statistical properties of written Afrikaans as a complex network

Burgert A Senekal, Eduan Kotzé Academic research 2017-02-09

"When language is studied as a complex network, statistical methods developed mainly from physics since the late 1990s are used to measure the similarities and differences between languages and between languages and other complex networks, such as protein-protein interaction networks, social networks, neural networks and power grids."

Die statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk

Burgert A Senekal, Eduan Kotzé LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-02-09

"Taal is ’n belangrike verskynsel om te bestudeer, omdat menslike subjekte dit kenmerkend as objek (ook: medium, instrument) voortbring ter wille van interaksie met ander menslike subjekte."

"Six degrees of Gerben Kamper": An exploration of cooperation networks in the Afrikaans theatre industry (2010–2015)

Burgert A Senekal Academic research 2016-06-14

"The current article follows these publications by analysing social networks in the contemporary Afrikaans theatre industry (2010–2015). Collaborations on theatre productions that were staged at three of the main Afrikaans cultural festivals, namely the Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn, Aardklop in Potchefstroom and Vryfees in Bloemfontein, are studied."

"Ses grade van Gerben Kamper": ’n Verkenning van samewerkingsnetwerke in die Afrikaanse toneelbedryf (2010–2015)

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-06-14

Burgert Senekal identifiseer Gerben Kamper en Sandra Prinsloo as die mees sentrale rolspelers in die hedendaagse Afrikaanse toneelbedryf.

A quantification of small-worldedness in Afrikaans cultural networks in comparison with other complex networks

Burgert A Senekal Academic research 2015-11-06

This article investigates the small world phenomenon in Afrikaans cultural networks, including the Afrikaans literary system and the Afrikaans film industry.

’n Kwantifisering van kleinwêreldsheid in Afrikaanse kultuurnetwerke in vergelyking met ander komplekse netwerke

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2015-11-05

"Hierdie artikel stel ondersoek in na die kleinwêreldverskynsel in Afrikaanse kultuurnetwerke met spesifieke verwysing na die Afrikaanse filmbedryf en die Afrikaanse literêre sisteem."

Top