Brian Fredericks

Brian Fredericks is gebore in Elsiesrivier, Kaapstad. Hy het skoolgegaan aan die Hoërskool Elsiesrivier. Hy is ’n vryskutskrywer en ’n voltydse student, besig om elektriese ingenieurswese by Northlink College te studeer. Tans werk hy aan ’n bundel kortverhale.

Jirre, waar’s my kind?

Brian Fredericks LitNetKanaal op YouTube 2023-11-29

Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Brian Fredericks se dialoog Jirre, waar’s my kind? vertolk Charlene le Roux en Curtley Pitt die rolle. Andre Samuels was in die regisseurstoel.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Brian Fredericks

Naomi Bruwer, Brian Fredericks 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Brian Fredericks, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die wens"

Brian Fredericks 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Shawn se dilemma"

Brian Fredericks 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Gister se dinge"

Brian Fredericks 2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Gister se dinge"

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Woorde is soos magic"

Brian Fredericks 2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Woorde is soos magic"
Top