Verpletter
2026-08-13"My lyf ’n ou, droë boom die takke rigied
tog, die sappe van my hart jonk, viriel
wil voel, wil droom en voluit leef."
Uit die aarde
2025-11-13"maar jy o mens is tog so broos,
moet huil en wag vir voeding.
vir klere, reiniging.
ja, mens, jy is totaal weerloos."
