Annie Olivier

Annie Olivier is ’n niefiksie-uitgewer by Jonathan Ball-Uitgewers in Johannesburg. Voordat sy die wonderwêreld van die uitgewerswese betree het, was sy ’n joernalis by onder meer Rapport en Beeld.

Foto-erkenning: Antoine de Ras

NB-Uitgewers se nuwe uitgewershoof: ’n gesprek met Annie Olivier

Naomi Meyer, Annie Olivier Onderhoude 2025-05-02

"Van die beste uitgewers wat ek ken, sit ure en ure lank om skrywers te help om storielyne te verbeter, karakters uit te bou, die logiese vloei te verbeter, of kommentare te laat om skrywers te lei om self verder te werk. Dikwels sukkel die skrywer om die nodige veranderinge aan te bring en dan spring jy self in en doen die nodige werk. Dit is ons sogenaamde USP (unique sales point of unieke verkoopspunt) en een van die dinge wat sorg vir die grootste verskil tussen selfpublikasie en om by ’n uitgewershuis uit te gee."

Elders gesien: Dis waar die fondasie gelê is

Annie Olivier Elders gesien 2025-03-03

"Noudat ek my is’e en my are’s grotendeels onder beheer het, keer ek vandag terug na my wortels. Dit voel soos ’n tuiskoms."

Elders gesien: Michiel Botha – in memoriam

Annie Olivier Elders gesien 2021-09-28

"Michiel, die gat is so geweldig groot en onmoontlik om te vul. Ons gaan jou verskriklik mis."

Passie vir boeke en skrywers voed Annie se towerkrag

Melt Myburgh, Annie Olivier Onderhoude 2020-11-13

Annie Olivier, niefiksie-uitgewer van Jonathan Ball: "Daar is min dinge wat my motiveer soos ’n skrywer wat hard werk en met niks minder as die beste tevrede is nie."

Top