Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

  • 22


Dewald Koen
, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel die volgende taal- en prosa-toetse vir Afrikaans:

Graad 11 Prosatoets (Willem Poprok)
Graad 9 Taaltoets (Addisionele Afrikaans)
Graad 9 Kwartaaltoets (Begripstoets, poësie, taal)

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 22

Kommentaar

  • Protea Boekwinkel

    Baie dankie!  Ekstra vraestelle, veral vir begripstoetse is so welkom. 

    Die skakel na die Graad 8 kwartaaltoets (lees) is egter foutief, en wil nie oopmaak nie.  Kan julle dit regstel?
    By voorbaat baie dankie,
    Ingrid Davis
    • Hallo Noreen, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming kry om dit te plaas. Op die oomblik is daar dalk nie graad 7-vraestelle beskikbaar nie, maar ons voeg dit by wanneer dit beskikbaar is. Hou dus die vraestelle-afdeling dop vir nuwe toevoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Karin, daar is gister graad 6-vraestelle bygevoeg, onder andere vraestelle van Afrikaans Huistaal.

    • Hallo Noreen, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Soek vir eksamenwenke vir graad 7- tot 11-leerders, en leesbegripoefeninge vir graad 7-leerders op LitNet se notas en vraestelle-afdeling, want dis wat op die oomblik beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Renell Roberts

    Goeiedag,is daar enige graad 8 EAT ou Letterkunde vraestel beskikbaar? Ons gebruik die boek Afrikaans sonder grense 8

  • Hi Naomi
    Eks opsoek na graad 11 se notas, toetse en vraestelle vir Biologie, Ekonomies, Geskiedenis. Sal baie waardeer🙏

  • Goeiedag, ek is dringend op soek na die vraestel van poësie oor die voorgeskrewe boek vir graad 10 met die naam Vers en vlam. By voorbaat dankie.

    • Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die skoleinhoud wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is vraestelle wat ingedeel is volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat hier is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons mag dalk nie inhoud rondom die boek waarna jy op soek is, beskikbaar hê nie. Gebruik egter gerus enige van die ander materiaal wat daar is om met die voorbereiding te help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top