Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

  • 75

Fotobron: http://www.theathletesfoot.com.au/fitting-school-shoes

Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis?

Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda (huistaal, addisionele taal en wiskunde) - beskikbaar in die tale Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa
  • Sotho
  • Wiskunde

Laai die volgende jare se toetse af:

  • 75

Kommentaar

  • Martiens Fourie

    Ek "skrik" so bietjie as ek die woorde 'Graad 3' en 'toetse, vraestelle' in een sin sien! En dat LitNet dit adverteer?! Die arme kinders wat op daardie jong ouderdom daarmee belas word kry die skrik van hulle lewe en hulle selfbeeld ly daaronder. Ek dink LitNet moet net weer besin oor die opvoedkundige waarde hiervan en aanklop by opvoedkundiges (NIE sielkundige akademici nie.)

    • Hallo Martiens, baie dankie vir jou kommentaar. Ons word oorval deur navrae om vraestelle en hulpmiddels te plaas vir kinders van alle ouderdomme, ook Grondslagfase-hulpmiddels. Graad 3-leerders word in die meeste skool wel assesseer en heelwat ouers wonder hoe hulle kan help met voorbereiding. Ons voeg dus vraestelle by na gelang van ons lesers se behoeftes. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Shalmeim Christians

    Indien dit slegs GRATIS is sal u so goed wees en vir my alle leerareas graad 3 email vir 3de en 4de kwartaal.sal opreg waardeer word.

  • Rudolph Alberts

    Indien dit slegs GRATIS is sal u so goed wees en vir my alle leerareas graad 3 email vir 2&3de en 4de kwartaal.sal opreg waardeer word as CAP bevat

  • Marlene George

    goeiedag indien gratis sal dit waardeer word as jy vir my graad 1,2,3 vraestelle vir alle vakke in grondslagfase kan email asb teiken van onderrig , Afrikaans.
    baie dankiw Marlene George

    • Hallo Marlene, ons het ongelukkig nie op die oomblik vraestelle vir graad 1 en 2 beskikbaar nie en die graad 3-vraestelle hierbo, is die enigstes waarvoor ons nou toestemming kon verkry. Ons voeg by wanneer ons weer spesiale toestemming vir vraestelle verkry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hi Tersia, at the moment we only have these grade 3 review exam papers (as above) available. Any of our readers who can be of help to Tersia's grandson, please feel free to comment below this post. Regards, Naomi Meyer, content manager

  • Ek soek asb 'n maklike manier om my seun te help studeer vir sy graad 3 toetse asb vir 2016. Help asb

    • Hallo Kriska, die vraestel en memo hierbo kan gebruik word vir hersiening. Ek stel voor jy vra nog raad by die onderwyser en enige van LitNet se lesers wat hier wil kommentaar lewer met nog wenke, is welkom om so te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hallo. Kan u asb. vir my gratis Graad 3 en Graad 4 vraestelle epos wat beskikbaar is asb. Is daar ook vraestelle in Afrikaans beskikbaar of slegs in Wiskunde. Indien wel, kan jul asb dit vir my epos. Baie dankie.

  • Goeie naand. Ek is opsoek na graad 3 en graad 4 wiskunde vraestelle vir eerste termyn asb.

    • Hallo Ilze, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en as jy op 'n skakel klik, neem dit jou na 'n bladsy waar daar aangedui is watter vraestelle ter sprake is. Ons hoop om in die nuwe kwartaal die vraestelinhoud nog meer uit te brei. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • martie coetzee

    goeie more help asb . graad 3 leerder in my sorg in middag, sukkel met wiskunde. epos asb n paar toetse of vraestelle. sal baie waardeer.

  • hi kan ek asb van al die vrae stelle kry. my klein dogter is eerste jaar in die skool en sukkel nogal. Ander skool was nie op die skool se standaard nie. sal dit baie waardeur asb.

  • Isabella Gertze

    Ek sal graag gratis vraestelle vir Graad 3 wil he,Wiskunde en Afrikaans Huistaal,baie dankie.

  • lizette slabbert

    GOEIEDAG Kan u my asb help met afr FAL vir gr 1 tot 3 .. 2de 3de en 4de termyn vraestelle asb. ek sal dit eerlikwaar hoog op prys stel

  • Kan julle my asb verwys na juffrou my kind (graad3) sukkel lees en wisk ek in kraaifontein area Kaapstad

  • Goeie dag

    kan julle my asb help met Gr 3, 5 en 6 vraestelle vir Afr, Eng, Wiks, NW en SW

    Groete

    Marizka

  • Goeie Naand

    Ek het vroeer 'n vraag gevrae rondom die engels. Ek wil ook graag vrae ook vir help met die Afrikaans asblief.

    Groete Helen

  • Enige graad 5 vraestelle + memos vir vakke, Geografie, Wiskunde, Engels tweede taal , Afrikaans huistaal, Natuur wetenskap en Geskiedenis beskikbaar vir kwartaal 2.

  • Hallo
    My seun tans in graad 3, ek is op soek na vraestelle van Lewenswetenskappe, Wiskunde, Engels of Afrikaans?

  • Annette Selzer

    Good morning

    My son is in Grade 5 and is struggling with the writing opstel and begripstoets - I am searching for grade 4 papers in this regards to help him.

    Please can you assist.

    Warm regards
    Annette

  • Goeiedag, ek wil asb Engelse, Afrikaanse en Wiskundevraestelle vir graad 3 hê, baie dankie, lekker middag.
    Groete, Renienke van der Poel

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier's die skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Gebruik gerus die vraestelle wat daar is sodat jou kinders vir hulle toetse of eksamens kan oefen. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top