Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus. LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
Robinson Regstreeks ondersoek hierdie week die grondbesettings in Zimbabwe. Wat doen jy as jy jou plaas en alles wat jy besit, oornag verloor?
Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.
The Avengers se superhelde beteken pure pret en witwarm vermaak.
The young Russian cellist Alexander Ramm will perform at Unisa on Saturday 19 May at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall in Sunnyside, accompanied by South African pianist Tinus Botha.