Wyfie – die eerste vier episodes: ’n resensie
“Met al die universiteitsdrama in die land – geheime kamers, poppe met KKK-kappies, piepie op jou buurman se lessenaar – kon Wyfie nie vir ’n beter zeitgeist gevra het nie. Die draaiboek skiet wel te kort in vele ander afdelings.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed