Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel die volgende taal- en prosa-toetse vir Afrikaans:
Graad 11 Prosatoets (Willem Poprok)
Graad 9 Taaltoets (Addisionele Afrikaans)
Graad 9 Kwartaaltoets (Begripstoets, poësie, taal)
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter
Kommentaar
Baie dankie! Ekstra vraestelle, veral vir begripstoetse is so welkom.
Is daar been grd7 vraestelle nie
Hallo Noreen, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming kry om dit te plaas. Op die oomblik is daar dalk nie graad 7-vraestelle beskikbaar nie, maar ons voeg dit by wanneer dit beskikbaar is. Hou dus die vraestelle-afdeling dop vir nuwe toevoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Jammer dat ek nou eers terugkom na u toe. Baie dankie dat u laat weet het.
is daar enige Afrikaans Huistaal Graad 6 vraestelle assebliek
Hallo Karin, daar is gister graad 6-vraestelle bygevoeg, onder andere vraestelle van Afrikaans Huistaal.
Hlo is daar nog niks grd7 vraestelle nie
Hallo Noreen, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Soek vir eksamenwenke vir graad 7- tot 11-leerders, en leesbegripoefeninge vir graad 7-leerders op LitNet se notas en vraestelle-afdeling, want dis wat op die oomblik beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Is daar vraestelle vir gr8 en gr5. Veral gr 8 my seun sukkel baie.
Hallo Quenette, hier is skakels na wiskundevraestelle of hulpmiddels van die jaargroepe waaroor jy navraag doen: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-8-seniorfase/ en https://www.litnet.co.za/graad-5-getalbegrip-werkkaart-en-memorandum/. Ons voeg ander vraestelle by soos wat dit kan en waarvoor ons toestemming ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag,is daar enige graad 8 EAT ou Letterkunde vraestel beskikbaar? Ons gebruik die boek Afrikaans sonder grense 8
Hallo Renell, hier is 'n lys van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Hi ek soek tog ou Afrikaanse vraestelle vir gr.8 tweede taal.
Hallo Conni, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek stel belang in gr 4 en gr 5 vraestelle asb.
Hallo Janet, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek soek graag afr begripstoetse vir graad 8
Hallo Adri, hier is nog graad 8-vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons probeer so gereeld moontlik nuwe inhoud byvoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi Naomi
Eks opsoek na graad 11 se notas, toetse en vraestelle vir Biologie, Ekonomies, Geskiedenis. Sal baie waardeer🙏
Beste Alida
Ek hoop dit gaan goed.
Jy kan hier meer notas, vraestelle en toetse vind: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/
Vriendelike groete
Goeiedag, ek is dringend op soek na die vraestel van poësie oor die voorgeskrewe boek vir graad 10 met die naam Vers en vlam. By voorbaat dankie.
Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die skoleinhoud wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is vraestelle wat ingedeel is volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat hier is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons mag dalk nie inhoud rondom die boek waarna jy op soek is, beskikbaar hê nie. Gebruik egter gerus enige van die ander materiaal wat daar is om met die voorbereiding te help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder