Hoe help ek my kind in die intermediêre fase om vir die wiskunde-eksamen voor te berei?
Stap een: Oefen! Laai hier 'n wiskunde-vraestel en -memorandum vir Graad 5-leerders af.
Stap twee: Lees Marise Oberholzer se rubriek, propvol oorlewingswenke vir ouers.
Kommentaar
stuur asseblief vir my gr.4,5,6 wiskunde vraestelle
Hallo Anna, ons is gaandeweg besig om ons hersieningsmateriaal uit te brei en voeg nuwe vraestelle by soos wat dit beskikbaar is. Die graad 5-vraestel en memo dek die hele jaar se werk en ons sal ook spoedig graad 4- en 6-vraestelle byvoeg. Daar is ook nou 'n vraestel en memo beskikbaar by die senior fase (wiskunde, graad 8). Groete
Hi Ann ek is opdoen na vraestelle vir graad 5 Wiskunde
ek verwelkom graag hulp omdat ek in multigraadklas grade 4,5, en 6 opvoeder is.
Hallo Anna, ek is bly om te hoor! Dankie vir die terugvoer. Ons sal ook spoedig graad 4- en 6-vraestelle en memorandums byvoeg.
ekt hulp nodig met gr5 wiskunde vir laaste eksamen. groot asb.
Hallo Louise, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Enige leser met algemene raad ten opsigte van graad 5-wiskunde word ook uitgenooi om kommentaar te lewer. Baie dankie, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 5 vraestelle
Hallo Ilse, ons het hierdie graad 5-wiskundevraestel en memorandum onlangs bygevoeg wat die hele jaar se werk hersien. Ons voeg graag vraestelle by soos wat ons dit beskikbaar het. Sien asseblief notas, toetse en vraestelle onder ons skole-afdeling.
Dankie, mens sukkel so om vraestelle te kry. Dit is seker die beste manier om jou werk te oefen en te sien waar jy sukkel. Baie dankie
Goeie dag
Graag wil ek net weet waar kan ek meer van hierdie vraestelle kry om my kind te help met Wiskunde
Hallo Antoinette, ons plaas spoedig nog vraestelle en hulpmiddels. Hou LitNet se skole-afdeling dop - veral die onderafdeling "notas, toetse en vraestelle". Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek soek help met Wiskunde graag 5 .
Hallo Frank, ons voeg vraestelle by soos wat ons toestemming ontvang om dit te publiseer. Hou dus die skole-afdeling dop vir nuwe toevoegings wanneer ons dit mag plaas. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hoe maak ek as ek wiskunde vraestelle soek vir my graad 5 seun?
Hallo Adele, ons voeg nuwe vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming daarvoor verkry. Hierdie vraestel waarby jy navraag doen, kan afgelaai word as hulpmiddel vir jou graad 5-seun. Ons sal verdere vraestelle byvoeg as ons nog ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi k het n Seun in graad 5 wat met sy wiskunde sukkel ek soek ASB hulp
Hallo Estelle, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Kontak dalk jou kind se klasonderwyser vir verdere hulp in julle omgewing. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
hello ek't 'n graad 5-seun wat met sy wiskunde en engels sukkel ... soek hulp asb.
Hallo Elizabeth, die wiskundevraestel hierby kan dalk help. Ons voeg ook ander vraestelle by soos ons toestemming daarvoor ontvang. Raadpleeg asseblief jou kind se klasonderwyser vir verdere en persoonlike hulp. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie vir al die moeite en hulp wat u aan die dag lê om ons as ouers te help met inligting soos vraestelle ens. Ek het heeldag gesoek na gr 4 wiskunde-vraestelle omdat my laatlammetjie sukkel met wiskunde Ek is afgetree en het die tyd tot my beskikking om haar te leer maar het elke bietjie hulp nodig. Nogmaals dankie en sal van nou af gereeld op u web kom inloer vir ietsie nuuts.
Groete, mnr Gerber.
Ek het n graad 5 seun. En soek asb vraestelle in sy leervakke asook tale rn wiskunde. Sal waardeer word
Hallo Mariaan, ons voeg gereeld nuwe vraestelle by. Hier is nog 'n wiskundevraestel vir graad 5: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-junie-graad-5-intermediere-fase/. Hou ons skoleafdeling dop vir nog inhoud wat verskyn. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan u asb vir my gr 5 en 6 wisk vraestelle stuur
Hallo Nicky, die graad 5-vraestel hierbo is op LitNet beskikbaar en kyk asseblief ook hierna: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-6-intermediere-fase/. Die vraestel en memorandum kan afgelaai word deur op die skakels te klik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan ek asb Graad 5 wiskunde en afrikaans vraestelle
Hallo Chanel, die wiskundevraestel hierbo kan help. Ons het ongelukkig nie op hierdie stadium 'n Afrikaansvraestel vir graad 5 beskikbaar nie. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud wat voortdurend bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hello, ek is opsoek na graad 5 vraestelle + memo vir alle vakke, Geografie, Wiskunde, Engels tweede adisionele taal , Afrikaans huistaal, Natuur wetenskap en Geskiedenis... dankie lekker dag vir jou verder.
Hallo Carla, hier is ongelukkig nie van die vraestelle beskikbaar waarna jy op soek is nie, maar ons voeg graag nuwe inhoud by wanneer ons weer toestemming daarvoor ontvang. Die wiskundevraestel en -memo is spesiaal deur die outeur vir LitNet opgestel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag ek wil graag n wiskunde vraestel vir die eerste kwartaal he en die antwoord. Sal dit baie waardeer,kleinkind sukkel so bietjie.
Groete
Desirea
Hallo Desirea, hier is 'n lys van al die vraestelle en antwoordstelle wat op LitNet beskikbaar is. Jy sal ook die wiskundevraestelle vir graad 5 waarna jy op soek is, hier vind. Daar word voortdurend nuwe inhoud hieraan toegevoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi Naomi en span. Baie, baie dankie dat julle hierdie waardevolle leerbronne so onvoorwaardelik beskikbaar stel vir ons kinders. As ma van drie seuns, raadpleeg ek gereeld hierdie notas, toetse ens om 'n gevoel te kry van hoe vrae gevra kan word en wat belangrik is.
Hallo Elsa, ons as LitNet-redaksie is baie bly dat jy en jou kinders hierdie vraestelle, memo's en ander hulpmiddels nuttig vind. Ons wil graag nog baie meer vraestelle byvoeg, so hou hierdie afdeling dop, ook in die nuwe kwartaal! Groete, Naomi
Kan ek groot asb gr 5 vraestele key
Hallo Suzette, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kry nie die November vraestel en antwoorde. Help asb
Hallo Nynette, jy hoef net op die skakels te klik om 'n vraestel af te laai (met ander woorde: in PDF-formaat oop te maak). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi daar, hoe kry 'n mens graad 5 aardrykskunde, tegnologie en geskiedenis vraestelle in die hande? Dit dalk te koop iewers aanlyn??
Hallo Ludine, hier is al die graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie. Help ons geweldig
Kan ek asb. November vraestelle kry vir alle vakke
Hallo Michele, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. As jy deurblaai, sal jy sien wat alles daar beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie goed
Ek dink die blad is baie oulik en sal baie kinders help wat sukkel
Ek is bly dat dit help! Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stuur asb. vir my wiskunde vraestells vir Graad ., van kwartaal 1 af.
Hallo Magriet, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur, dis ingedeel volgens graad. Jy kan gratis vraestelle en memo's hier aflaai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wat is betaling verbonde in hierdie verband
Hallo Cilla, daar is geen betaling hieraan verbonde nie. Jy kan die skolevraestelle gerus gratis van LitNet se webtuiste aflaai. Hier is 'n indeks van nog vraestelle wat jy gratis kan aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie more Naomi
Ek is opsoek na graad 5 se 3de en 4de kwartaal se examin vraestelle groot assiblief. wat ek graag wil weet of hie net vir wiskunde is of kan ons hier aan vra vir enige vak se vraestelle.? groete en mooi daggie verder.
groete Geraldine.
Hallo Geraldine, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad. Hier is 'n skakel na graad 5 se vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Klik telkens op die skakels om die vraestelle oop te maak. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag. Kan ek asb dringend kwartaal 4 vraestelle (November) kry met memorandums vir Wiskunde, Engels, Afrikaans, LO, Psw, SW (Geskiedenis en geografie), NW (en Tegnologie) Sal dit uit die diepte van my hart waardeer.
Hallo Karin, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus hierdeur en laai af wat jy nodig het. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stel belang in wiskunde vraestelle vir grad 6
Hallo Errol, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
ek soek na die afrikaans vraestelle en memos vir graad 5 asb as julle my kan help sal waardeer word
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus af wat van toepassing af. Dis gratis beskikbaar en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! kan ek hulp kry na afrikaans en engels vraestelle en memos vir graad asb as julle my kan help sal waardeer word
LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om dit gratis af te laai. Hier is nog skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so besoek LitNet gerus om te kyk wat ons in die hande kon kry om van hulp te wees.
Groete
Remona Voges
graad 5
LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om dit gratis af te laai. Hier is nog skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so besoek LitNet gerus om te kyk wat ons in die hande kon kry om van hulp te wees.
Groete
Remona Voges
Kan ek asseblief November vraestelle graad 5 aflaai, vir al die vakke. Ek soek eerste na Wiskunde. Baie dankie
LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om dit gratis af te laai. Hier is nog skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so besoek LitNet gerus om te kyk wat ons in die hande kon kry om van hulp te wees.
Groete
Remona Voges
Ek is op soek na grade 5- tot 9-wiskundevraestelle/toetse met memorandums. Asook inligting tov herleiding van desimale breuke na gewone breuke. Baie dankie.
Hallo Joe, hier is 'n skakel na die indeks van notas en vraestelle wat op LitNet geplaas is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur vir hersieningsvraestelle; dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Gr 5: Eindeksamen vraestelle en memo's: Geskiedenis, Wiskunde, Afrikaans, Natuurwetenskap en Tegnologie, Geografie, Lewensvaardigheid.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het baie vraestelle wat gratis beskikbaar is en jou kan help met jou voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar alles is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder