Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

  • 9

Is jy in graad 6 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

LitNet deel graag, met die vriendelike toestemming van die betrokke Onderwysdepartement, onderstaande oefenvraestel en memorandum.

Laai ’n gratis vraestel hier af.

Laai ’n gratis memo hier af.

Lees ook:

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Wiskunde met LitNet: Graad 6 – langdeling

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

 

 

  • 9

Kommentaar

    • Hallo! As jy op soek is na Wiskunde-vraestelle om jou met hersiening te help, is hier 'n indeks waar jy kan rondblaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle en klik telkens op die skakel om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Mari Van Helsdingen

    Ek is opsoek na Wiskunde-, Afrikaans- en Engels-vraestelle en -memorandums vir Junie vir my kind om toe oefen. Graad 6.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top