Video: Bekendstelling van Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach

  • 0

Op Dinsdag 17 September 2019 is Kerneels Breytenbach se roman, Hond se gedagte, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Le Roux Schoeman het met Kerneels gesels. Kyk hier na die gesprek: 

............

Opsomming

Foto van Kerneels Breytenbach: Naomi Bruwer

............

Hond se gedagte
Kerneels Breytenbach
Uitgewer:
Human & Rousseau
ISBN: 9780798179294

............

Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi in die jaar 2025?

’n Verrassende, hoogs vermaaklike roman. 

............

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top