Uitnodiging na die simposium: "Afrikaans – 100 jaar amptelik: verlede, hede, toekoms"

  • 0

Hiermee inligting oor vanjaar se algemene simposium deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat in hibriede formaat aangebied word. Akademielede en ander belangstellendes word hartlik uitgenooi om die simposium by te woon.

Die tema is: “Afrikaans – 100 jaar amptelik: verlede, hede, toekoms”

Datums: 11 en 12 September 2025

Klik hier om die besonderhede en die program af te laai.

Klik hier om die registrasievorm af te laai.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top