Uitnodiging: Boektoer van Die Waterplek: Gabriëllië deur Carina Stander | Pretoria-bekendstelling, 24 Oktober

  • 0

Boekbekendstelling: Die waterplek: Gabriëllië deur Carina Stander

Donderdag, 24 Oktober om 18:00 vir 18:30
by die Kleinkaap Boutique Hotel in Centurion, Pretoria

Kom vier die einde van die Bergengel-boekreeks deur Carina Stander. Word betower deur ’n aand van stories, musiek, Gabriëllië-geïnspireerde kos en wyn. Kom in feesklere, soos ’n karakter uit die Bergengel-boekreeks. Al vier boeke in die betowerende reeks sal te koop wees.

Bespreek via plankton.mobi (R135 per persoon wat ’n wonderlike bord kos insluit).

Sien ook:

Boekbekendstellings: Die Waterplek: Gabriëllië deur Carina Stander – Die Bergengel gaan op reis

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top