
Die Bergengel gaan op reis: Boekbekendstellings van
Die Waterplek: Gabriëllië deur Carina Stander
Die waterplek: Gabriëllië is die laaste boek in Carina Stander se Bergengel-reeks en volg op Die Bergengel, Die Wonderwese en Die Waterplek: Afrika.
Die skrywer neem die boek op reis, en neem ook afskeid van die reeks – boekbekendstellings vind plaas in Pretoria, Johannesburg, Kaapstad, Swellendam, Knysna en Nature’s Valley.
Die boekbekendstellings vind hier plaas:
- 24 Oktober – Kleinkaap Hotel, Pretoria
- 27 Oktober – DeKat-studio, Johannesburg
- 15 November – Bokmakiri Boeke, Swellendam
- 16 November – Knysna Fine Arts, Knysna
- 20 December – die houtkerkie, Nature’s Valley
Sien ook:

