Stemnota: Masemola is geskors

  • 0

Die tydelike skorsing van nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola is Donderdagmiddag deur president Cyril Ramaphosa aangekondig. Politieke ontleder André Duvenhage lewer kommentaar.

YouTube-skakel na onderstaande stemnota: https://youtu.be/RWbP0ZB63fo

Kyk en lees ook:

Wyngaard Weekliks: Malema, Phala Phala en Masemola: Is alle hoë koppe gelyk voor die reg?

Die Madlanga-kommissie ontbloot die skadustaat

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top