EFF-leier Julius Malema se opmerkings oor die landdros wat vir hom tot vyf jaar tronkstraf gevonnis het vir die onwettige besit van ’n vuurwapen, laat die wenkbroue lig. Politieke ontleder André Duvenhage lewer kommentaar.
YouTube-skakel na onderstaande stemnota: https://youtu.be/qV_mZw6jnks
- Foto van Julius Malema in 2024: EFF se YouTube-kanaal (CC BY 3.0, via Wikimedia Commons)
Luister ook:
Stemnota: Vuurwapensaak – Malema-hofuitspraak (16 April 2026)

