SteedsDink met LitNet Akademies: André Duvenhage oor sy akademiese navorsing

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

In hierdie video gesels André Duvenhage oor onder meer politieke paradigmas, die dinamika van politieke mag en die hedendaagse Suid-Afrikaanse politiek.

Kyk en lees ook:

Kollig op akademikus André Duvenhage: Suid-Afrikaanse politiek

Politieke onsekerheid in die Suid-Afrikaanse politiek: ’n "politieke Rubicon" (?) en die pad vorentoe

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top