Kollig op akademikus André Duvenhage: Suid-Afrikaanse politiek

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels André Duvenhage oor sy akademiese loopbaan en Suid-Afrikaanse politiek.

Kyk en lees ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: André Duvenhage oor sy akademiese navorsing

Politieke onsekerheid in die Suid-Afrikaanse politiek: ’n "politieke Rubicon" (?) en die pad vorentoe

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top