Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Rust Theron en Stoffel Grobler

  • 0

Lang Covid tas mense se brein én longe aan. Selfs ná die aanvanklike siekte opgeklaar het, ervaar ’n groot aantal mense voortdurende moegheid en dinkdofheid.

Twee mediese spesialiste verduidelik die simptome van en behandeling teen lang Covid, en ook die impak van die pandemie op gesondheidswerkers kom onder die loep.

Hulle pleit: Kry asseblief die entstof en kry hulp as jy depressief voel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top