Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gerrie Fourie

  • 0

Gerrie Fourie is die hoof- uitvoerende beampte van Capitec. Hy verduidelik waarom hulle honderde mense kan aanstel in ’n era waarin mense hulle werk verloor.

Capitec se droom was om bekostigbare bankdienste te behou. Vandag het hulle 16 miljoen kliënte en dit groei steeds. In hierdie onderhoud verduidelik hy hoekom hulle hoop sien in hierdie donker tyd. Dit gaan entrepreneurs wees wat mense aanstel in die toekoms, nie die regering nie. “Die informele sektor is baie sterker as wat ons dink,” sê hy.

Freek Robinson vra Fourie ook uit oor Capitec se beleggings in Suid-Afrikaanse onderwys.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top