Die toerismesektor se bydrae tot die land se BBP is 8,5%. Wat is die stand van hierdie sektor tans? Wat is die vooruitsigte?
Freek Robinson gesels met Alex van den Heever, voorsitter van Social Security Systems Administration and Management Studies aan die Universiteit van die Witwatersrand, en Otto de Vries, bestuurshoof van ASATA (Association of Southern African Travel Agents).

