Persverklaring: Temmingh plays Temmingh – 9 April 2026

  • 0

Foto: https://cpo.org.za/

Op Donderdag 9 April 2026 speel Roelof Temmingh jnr sy pa se opwindende klavierkonsert in Kaapstad se stadsaal. Die Temmingh Piano Concerto is nog selde gehoor.

Hier is nog inligting oor die konsert. Koop kaartjies by Webtickets.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top