Geskryf deur: Jemma Kahn, De Klerk Oelofse, Cintaine Schutte en Gideon Lombard
Regie: Gideon Lombard
Met: Cintaine Schutte en Wilhelm van der Walt
Mutton Hour bestaan uit kort sketse rondom lewensbelangrike sake: die liefde, verlies, krokodille en katte. Mutton Hour is hartverwarmende nonsens, liefdevol bymekaar gebring deur Suid-Afrika se beste en mees talentvolle teatermakers. Hulle kombineer musiek en kamishibai. Geskik vir enigeen wat lus het vir teater. Dis nie bedoel vir kinders jonger as 16 jaar oud nie (maar hulle ongetwyfeld al erger dinge op die internet teëgekom). In Afrikaans en Engels.
Mutton Hour
Composed of short stories on the vitally important topics of love, loss, crocodiles and cats, Mutton Hour! is a small piece of heartfelt nonsense, lovingly crafted by some of South Africa’s best theatre talent. Combining humour, musical interludes and kamishibai (japanese illustrated storytelling) this show is for anyone who might need a whimsical re-introdution to the world of theatre. Not for children under 16 years of age (though they’ve definitely seen worse on the internet).
Language: Afrikaans & English
9 & 10 November at Kaapstad Toneelhuis! R250 per ticket, free wine included. We promise we will give you an ameowzing time 🐱✨