
Met: Jamile en Stef de Koker, Andries de Beer en verskeie digters
Taal: Afr
Venue: ATKV-Innovasiespasie
Datum en tyd: 29 April 17:00
Tydsduur: 90 min
Prys: R100
Heritage Travel vier die Suidoosterfees se 21ste bestaansjaar met voorlesings uit die tydskrif se spesiale uitgawes – stories, gedigte en kortprosa. ’n Gedigtekompetise word ook aangekondig, en die boek oor Hannes van Wyk in die Erfenis-reeks kry spesiale aandag. ’n Mengelmoes van letterkunde met verskeie kunstenaars.
With Jamile and Stef de Koker, Andries de Beer and various poets Heritage Travel celebrates the festival’s 21-year milestone with readings from the magazine’s special editions – stories, poetry and short prose. A poetry competition will also be launched, and there will be a special focus on the Heritage-series book about Hannes van Wyk – a mixed bag of literature with various artists.

