Pasgelaai
Nuut by Best Books: Ingonyama en ander maats met leeueharte, saamgestel deur Carin Krahtz
2021-07-13Ingonyama en ander maats met leeueharte is ’n bundel nuwe tematiese en geïllustreerde verhale vir gr 4–6- Afrikaans EAT-leerders.
New from Tafelberg: Man down by Irma Venter
2021-07-13In Irma Venter’s follow-up to the electric Hard rain, Ranna returns home after Alex disappears and is forced to remember the night when her father died to solve a long-forgotten crime.
Nuut by Jonathan Ball: Afrikaner-sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake
2021-07-13Sy lewensverhaal strek oor sewe dekades en hy was by al die belangrikste historiese gebeure van 20ste eeu betrokke – van die Anglo-Boereoorlog tot die apartheidsregering.
New from Jonathan Ball: Fortunes: The rise and rise of Afrikaner tycoons by Ebbe Dommisse
2021-07-13Fortunes describes how these and other business leaders built their empires. It looks at their life and business philosophies and what makes them such successful entrepreneurs.
Die Zuma-Cele-pokerspel en leemtes in die prosesreg
2021-07-13"Aangesien Vrydag se uitspraak eers ná Woensdag se afsnypunt vir die tronkbevel sou kom, het Zuma en Mpofu hul kaarte geweldig strategies gespeel: Die reeds weifelende Cele is geroep om sy hand te wys, en hy het byna heeltemal onder die Zuma-Mpofu-bluf verkrummel en gevou."
Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler: ’n lesersindruk
2021-07-13"Arendsvlerke vir Siebert word beskryf as ’n 'verhaal van genesing en hoop'. Ek kan dit beaam en dit is heel prikkelende leesstof."
Stemme
2021-07-13Hier kan jy die produksies van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, KKNK en NATi, kyk en die tekste lees.
Verspring
2021-07-13LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Tinarie van Wyk Loots se vertolking van Rafiek Mammon se Verspring, geregisseer deur Fred Abrahamse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en regisseur.
Press release: SACC appeals for calm in the midst of violence & looting
2021-07-12"The SACC urgently appeals for an end to the violent protests spilling into criminal acts of wanton vandalism and looting that should not be sustained in a constitutional democracy."
Seesterre
2021-07-12"Onthou die verhaal van die seesterre. Bepaal jou fokus net by die volgende seester. Een seester op ’n slag."
Samsa-masjien as hibriede film. ’n Resensie
2021-07-12"In Samsa-masjien word die grens tussen toneelstuk, film en video-installasie egter bewustelik oorgesteek."
Elders gesien: Skattie, jy het die bal-en-klou agtergelaat
2021-07-12"Die apartheidsitkamers van my jeug? Daardie formele vertrekke wat uitsluitlik bewaar was vir daardie maandelikse besoek van die ouderling of predikant. Jou senuweeagtige ma wat stofsuig..."
A preliminary ethical-pedagogical reflection on managing the COVID-19 pandemic by role-players in South African education
2021-07-12"The mistakes made in education in the ethical-moral-pedagogical field have gradually been corrected. This offers hope that going forward, the pandemic will be dealt with successfully."
’n Voorlopige eties-moreel-pedagogiese besinning oor die behartiging van die COVID-19-pandemie deur onderwysrolspelers in Suid-Afrika
2021-07-12"Die foute wat in die onderwys op eties-moreel-pedagogiese terrein gemaak is, is algaande reggestel. Dit bied hoop dat die pandemie verder aan met welslae die hoof gebied sal kan word."
Robert: ’n Onderhoud met Robert Hamblin
2021-07-12"Ek is uiters dankbaar vir my lewe en die romanse daarvan. Ek is nou ’n trophy husband wat kuns pleeg. Dit gebeur natuurlik eers na die skottelgoed gedoen is en die kind aan die slaap gewieg is. Ek is presies die persoon wat ek altyd wou wees."
Barakat – ’n film review van ’n Cape-Malay perspective
2021-07-12"All in all was Barakat die ee’ste real win virrie Muslim-Afrikaans community on screen – ’n authentic representation of story by the people for the people."
SA Akademie: Uitnodiging na bekroningsplegtigheid
2021-07-12Jy word uitgenooi om op Woensdag 14 Julie 2021 om 18:00 na die SA Akademie se noordelike bekroningsplegtigheid te kyk wat op Facebook en YouTube gebeeldsaai sal word. Die suidelike bekroningsplegtigheid word op 28 Julie gebeeldsaai.
Persverklaring: Multi-bekroonde Samsa-masjien op film verewig
2021-07-10Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien is “terug op die planke” en teaterliefhebbers kan nou eksklusief dié multi-bekroonde produksie as verfilmde drama geniet as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees in 2021.
Decolonial activist art at the intersection of the struggle against white privilege and gender marginalisation
2021-07-09"I argue that although Hutton, as a white person, is undoubtedly privileged in present-day South Africa compared with the majority of black people, such racial privilege is somewhat hampered by Hutton’s marginalised, non-binary gender positioning in a predominantly heteronormative, patriarchal culture shared by all racial communities."
