
Foto’s van pikkewyn en hond: Canva
Is jy in graad 5 en hou jy van diere? Dan gaan dit vir jou groot pret wees om hierdie gratis oefenvraestel van Rouxlyn Botha uit te werk. Dit sal jou ook help om vir jou eksamen voor te berei.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:

