Skryfkompetisies
67 woorde vir Mandela-dag 2017: wenner aangekondig
2017-08-29"Altesaam 140 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, '67 woorde vir Mandela-dag', ontvang. 20 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."
LAPA Jeugromankompetisie 2017
2017-08-23Skryf nou in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2017! Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017.
Skryfkompetisie: Vroue wat my inspireer
2017-08-08In die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus nooi LitNet jou om ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Augustus 2017.
67 woorde vir Mandela-dag 2017: kortlys
2017-08-07"Hier is die 20 finaliste van die Mandela-dag skryfkompetisie. Altesaam 140 inskrywings is ontvang."
AVBOB-poësiekompetisie: Ek wou nog sê ...
2017-08-04AVBOB het ’n nuwe poësiekompetisie met die tema Ek wou nog sê ... geloods. Gedigte kan in enige van Suid-Afrika se amptelike tale ingeskryf word en skrywers ontvang R300 vir elke gedig wat gekeur word vir publikasie op die kompetisiewebwerf.
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2
2017-08-01LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1
2017-07-21LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017
2017-07-13In die lig van Mandela-dag op 18 Julie nooi LitNet jou om ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Julie 2017.
Skryfkompetisie: Jou troudag
2017-05-25Vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan jou groot dag. Jy kan ’n boekpakkie wen met ’n boek wat jou gaan help om ’n troue te beplan – en nog ander lekker leesstof!
Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners
2017-04-04"Gedigte doen hulself voor as momente. Soms is ek te laat – die woorde het my dan verbygegaan. Maar dis goed so. Want dalk was dit iets wat ongesê moes bly." Die wenners van LitNet se gedigkompetisie "Huis, woning, tuiste" gesels oor hulle huise, boeke en skryfwerk.
Wenners: "Huis, woning, tuiste"-gedigkompetisie
2017-03-29Twee digters wen kontant en boekpakkies met LitNet se gedigkompetisie. Hier is die wenners!
Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend
2017-03-23LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe, unieke benaderings en knap skryfstyl.
Huis, woning, tuiste: Windweerstand
2017-03-21Lees Charlé Cloete se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Marguerite Wolvaardt se inskrywings
2017-03-21Lees Marguerite Wolvaardt se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Kom ons wees
2017-03-21Lees Niel Cloete se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Marnél Smit
2017-03-21Lees Marnél Smit se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Kamers van jou hart
2017-03-21Lees Reinette Steyn se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Charlene Erasmus se inskrywings
2017-03-21Lees Charlene Erasmus se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Molly Bester se inskrywings
2017-03-21Lees Molly Bester se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Madelein van Wyk se inskrywings
2017-03-21Lees Madelein van Wyk se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
