Hunter Kennedy, Hunter Kennedy, Steyn du Toit2011-06-15Die Heuwels Fantasties het ’n besonderse 2011 sover. Nie net is hulle tweede album ’n paar maande terug uitgereik nie, maar hulle het ook onlangs hul heel eerste akoestiese show gehad. Dit is by The Barnyard in Willowbridge gehou, en ...
Annie Klopper2011-06-09Tydens die bekendstelling van hul jongste musiekvideo vir “Catch alight” was aKING foutloos en definitief nie futloos nie. Ten spyte van ’n paar negatiewe aanhangers in die noorde, na afloop van ’n onlangse ... ahem ...
Leon-Ben Lamprecht2011-03-30Smeer die Weerlig Willim Welsyn Klik hier en koop Smeer die Weerlig nou van Kalahari.net! Dit was my tjommie Korff wat dit seker die beste opgesom het: “Jis, Willim verbeter darem myle met elke album, huh?”. This is true. ...
Theunis Engelbrecht2011-03-23Onreg en swaarkry en vervreemding word skerp en genadeloos aan die kaak gestel, baie rappers het ’n skerp sintuig vir ironie, satire en fabulering.
Annie Klopper2011-03-23My gemengde gevoelens veroorsaak dat ek moeilik aan dié resensie begin skryf. Maar hoe dan anders as gemengde gevoelens oor ’n vars mengsel gevoelens?
Leon-Ben Lamprecht2011-03-10Sonder twyfel: uit die drie albums wat Ryno Velvet al vrygestel het, klink sy jongste, Bulletin, die beste. Die vervaardiging, behartig deur Neil Basson en Velvet self, is puik. So ook die kitaarwerk deur Velvet, Basson en nog ’n Basson – die ene ’n Laubscher (ja, ...
Annie Klopper2011-03-09Die MK Awards 2011 het op Saterdag, 26 Februarie by die CTICC plaasgevind en is gevolg deur ’n afterparty by Assembly. Met live optredes deur Foto na Dans, Zebra and Giraffe, Die Heuwels Fantasties ft Thieve, Jack ...
Theunis Engelbrecht2010-12-15Luisterpaneel: Elsie Els, Naas Vermaas en Willemien Toerien Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Dit breek ons besmette harte net soveel soos julle s’n dat Sound Bites vanjaar baie ongereeld – indien ooit? – verskyn het. ...
Annie Klopper2010-11-18’n Ware verhaal Bittereinder Ek ervaar ’n onvermydelike behoefte om byna elke reël aan te haal in my dagboek, in my status updates op Facebook, in verjaardagkaartjies en grafredes. Die ritmes en lirieke is so sterk ...
Annie Klopper2010-08-18"Dit sal mos nou juveniel wees om te dink dat my enkele oogpunt – nugter, agter ’n kameralens en tot onlangs ’n Oppikoppi-maagd – ’n fees van hierdie kaliber sal kan vasvang." Die tweede sarsie Oppikoppi-foto’s ...
Annie Klopper2010-08-18"Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...
Annie Klopper2010-08-18Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...
Kabous Verwoed2010-08-04In hierdie tyd van blinkende en dansende sangers en bactrack-benewelde brannas-drinkers by kunsfeeste se gratis tente word mens selde deur regte legendes gekonfronteer. Ek het so vyf jaar gelede aan ’n gedigte-aand by Steak ’n Ale in ...
LitNet2010-08-03Die wenners van die jaarlikse Via Afrika Literêre Pryse is op Vrydag, 30 Julie 2010 by ’n intieme, eksklusiewe prysuitdelingseremonie by die Cape Grace Hotel in Kaapstad aangekondig. Die funksie het saamgeval met die opening van die Cape ...
Henry Cloete2010-02-22 In Cape Town's city centre a pair of bright orange crocs andan oversized reggae-coloured Hawaiian shirt that barely covers a prison-tat-inked ...