Kuns
Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices
Art columns, interviews and notices
Strijdom van der Merwe gesels oor Site Specific, landkuns en sy nuwe boek
2011-06-23 Strijdom van der Merwe is volksbesit. Alhoewel die meeste Suid-Afrikaners sy naam, en hulle bewondering vir hom, koppel aan die bome wat hy in rooi lap toedraai, is daar ’n massiewe versameling werke wat hy op sy stil manier uitpak, toedraai, ..."Meat" Reimagined: Celia Claase
2011-06-22 Click on the image to see larger version. Click here to read the poem. Click here for more information about this project."Meat" Reimagined: Celia Claase
2011-06-22 Click on the image to see larger version. Click here to read the poem. Click here for more information about this project.Willem Boshoff: Woord en beeld – naas mekaar, deurmekaar en vervleg
2011-06-15 Woord en Beeld: Naasmekaar, deurmekaar en vervleg – ’n greep op die kuns van Willem Boshoff ’n Eerste benadering tot Willem Boshoff se kuns is om sy werk as ’n leser van ’n boek te benader. ...Kraaie oor surburbia
2011-06-14 Click on the image to see larger version. Metafoorpos is prentjiegedigte. Dis gedigte deur middel van grafiese voorstellings. Die wisselwerking tussen die woorde en beelde skep betekenis in die vorm van ’n metafoor. Metafoorpos kan as ...Photographer Zwelethu Mthethwa on the uniqueness of South African culture
2011-06-03 For the first time on the continent of Africa, new photographic works will be exhibited by Zwelethu Mthethwa, one of South Africa’s most influential contemporary artists. The exhibition, showing at the iArt Gallery in Cape Town until 29 ...Gary Cummiskey Reimagined
2011-06-02 LitNet asked a number of artists to send us their visual interpretations of Gary Cummiskey’s poems.Kuns as belegging en avontuur
2011-02-24 Kuns as belegging en avontuur In hierdie oorsig stel Amanda Botha die kyker bloot aan die avontuur van kunswaardering. Vir baie is dit genoeg om die vaardige aanwending van verf, die delikate komposisie of die vorm ...Diederick During (1917-1991) - 'n Ywerige verkenner op soek na 'n outentieke stem
2010-12-07 Diederick During – ’n Ywerige verkenner op soek na ’n outentieke stem Diederick During (1917–1991) se werk bied ’n oorsig oor die periode waarin hy geleef het en spesifiek hoe hy die sosiaal-politieke struktuur ...The Artist in the Garden: The Quest for Moses Tladi 'n stuk liefdeswerk
2010-04-14Op die agterplat is die aanloklike uitnodiging: "Discover South Africa’s first black artist working in an international style." En dan sommer ook die inleidende sin: "Like Monet who was a gardener and an artist."
Toby Wright: Saints, Martyrs & Relics
2007-05-01Heiliges, martelaars, relikwieë en ikone is vir Toby Wright nie vreemdelinge nie. Hulle is jare lank al vertrouelinge. Vriende.
In verskillende gestaltes het hulle hul intrek geneem in sy blyplek in Johannesburg – van kosbare ...
