Die wenners van die Grondwoorde 2020-projek: ’n onderhoud met Wouter Gildenhuys
2021-05-28"Die kompetisie is meer as net ’n digkompetisie. Dit is nie net ’n inisiatief wat erkenning gee aan die gebruik en handhawing van Afrikaans nie, maar is ook ’n belegging in die skryf en voortbestaan van die taal, om belangstelling in poësie te bevorder, om ondersteuning aan aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen ’n meer diverse groep leerders."
Onderhoud met Wouter Gildenhuys oor Grondwoorde 2018
2019-10-01"Een van die oogmerke van Grondwoorde is om 'n liefde vir die Afrikaanse taal en die Afrikaanse digkuns aan te kweek, wat hopelik deur die proses aangemoedig word."
Grondwoorde groei uit KwaZulu-Natal: ’n onderhoud oor ’n Afrikaanse gedigkompetisie
2019-01-30"Grondwoorde is 'n Afrikaanse digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal. Die drie hoofdoelwitte is: (i) die bevordering van Afrikaans; (ii) om aspirantdigters te ondersteun; en (iii) om brûe tussen leerlinge van meer diverse groepe te bou."
Ope brief aan Phumelele Buthelezi, vakadviseur KwaZulu-Natal: Die toekoms van Afrikaans op skool
2018-06-20"Waarom word daar nog onderskei tussen Huistaal-leerders en Eerste Addisionele Taal-leerders op skole? Dié praktyk is in wese elitisties en eksklusief en dit skep net verdeeldheid!"
Grondwoorde: ’n digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal
2018-05-03"Die doel van die kompetisie is om die gebruik van die Afrikaanse die taal te bevorder onder hedendaagse leerlinge, om ondersteuning aan opkomende aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen 'n meer diverse groep leerders."
