Willem Mulder

Willem Mulder is ’n vryskutfotograaf wat ook al sy hand gewaag het aan skilder, glasblasery, leerwerk en  beeldhoukuns. Hy skryf ook al vir ’n onbepaalde aantal jare aan die Groot Afrikaanse Roman. Nee, regtig. Of dit nog in hierdie eeu voltooi sal word, is wel iets wat ons maar sal moet sien.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ’n Visuele resensie van Albert Pretorius se Ek is nie Danie

Willem Mulder Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-20

"Wat ’n ongelooflike ervaring."

Tuin van Digters 2025 deur Willem Mulder se lens

Willem Mulder Boeke en skrywers 2025-09-17

Tuin van Digters 2025 het op 12 en 13 September by die Breytenbach Sentrum op Wellington plaasgevind. Willem Mulder was met sy kamera daar.

Elders gesien: Oor die staat en magsbeheptheid

Willem Mulder Elders gesien 2020-04-30

"Nooit weer kan ons toelaat dat een deel van ons staat ons rond laat val soos een wat dronk is van magsbeheptheid nie."

Die kunste in die tyd van COVID-19: Willem Mulder

Willem Mulder Seminare en essays 2020-03-31

"Ons skep. Ons droom. Ons skep nog en droom nog en skep, want dis wat ons doen en dis wie ons is."

Top