"In die gront van die wint" – dagboekaantekeninge oor ses dae met die Boere van Patagonië
2025-05-23"Is dít waarna ek al vir jare uitsien? Hierdie plek? ... Dit was die begin van ses dae by die Boere-gemeenskap van Patagonië – ’n droom wat ek al dekades koester, in die kiem gesmoor deur Covid in 2021 – gewapen met dekades se koerantuitknipsels en ander leesstof."
LitNet Akademies Weerdink: Bystanddood
2024-02-05Die jongste in die nuus oor bystanddood: Carol de Swardt het op 63 met bystand by Pegasos-kliniek in die Switserse dorp Liestal gesterf na ’n lang stryd met velkanker. Bystanddood is onwettig in Suid-Afrika. Wat is die opsies as ’n familielid navraag doen oor bystanddood / dit baie sterk oorweeg? Wat staan ouers te doen met betrekking tot ’n ongebore of ’n pasgebore baba met fatale defekte? Is daar deesdae groter begrip vir bystanddood in Suid-Afrika? Menán van Heerden gesels met Willem Landman oor hierdie kwessie.
Bystanddood in die regswêreld
2022-02-17"Maar die debat oor die etiek van bystanddood moet aanbeweeg na ’n debat oor die etiek van die wettiging van bystanddood." Willem Landman besin oor die openbare beleid en wetgewing aangaande bystanddood. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie aflewering.
Bystanddood – ’n omstrede saak
2022-02-08"Onmenslike lyding word deur menslike ingryping, met die hulp en bystand van die ander, menslik gemaak." Willem Landman plaas die hoofargumente vir en teen bystanddood (eutanasie, genadedood) op die tafel. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie eerste van twee aflewerings.
