Yellow skater dress
2013-03-26Hierdie gedig van Wessel Stolz verwys na ’n meisie wat ’n "yellow skater dress" op ebay adverteer het. Onwetend het sy, op die foto van die rok, veel meer vertoon.
Joe Speedboot deur Tommy Wieringa: mooi én sobere waarhede wat bybly
2012-12-12 "Bo en behalwe die eksistensiële tema is vriendskap, grootword en liefde ook belangrike temas wat in hierdie roman ondersoek word."noudat ek brandmaer is
2012-05-15 noudat ek brandmaer is enwegkruip agter ’n bosbaard
vir die steek van die
son
Resepmatige stappe tot geluk
2011-08-16 Resepmatige stappe tot geluk: Hartchirurgie Druk lank en hard genoeg op die bors; totdat die hand deur die ribbes glip en die vingers die polsing sekuur omsluit. Verwyder met ’n plukaksie. ’n Mens kan leef ...

