'n Deurrit
2025-04-10"Toe daardie klop aan my deur gekom het, het dit so doodgewoon geklink. Na die vertrek van die kinders en die dood van my vrou was ek al lank genoeg op my eie om nie te sit en wag dat iemand anders die deur oopmaak nie."
Diepte
2020-02-12"Wie sou dink dat hy sy lot verdien?
Wie sou die diepte van die mensdom daarin sien?"
Die werker
2016-12-09"Met sy kosblik soos ’n Bybel onder sy arm
wag die werker in die oggendskemer"
Eksodus
2016-06-20"... hierlangs strompel die dowwe skadu's
met kwalik iets
behalwe die pleitende lig
wat brand in hulle oë."
Resensie: Hammie deur Ronelda S Kamfer
2016-05-03"Hierdie is ... geen soete Moedersdag-odes waarin die deugde van die ma liries besing word nie. Nee, dis liewer die ontbloting van die diep maar onvolmaakte liefde tussen gewonde mense."
Afrikaners
2016-02-10"Julle was van kleintyd af
in my lewe,
in lewende lywe,
maar veraf,
soos wolke wat verbydryf."
