Rooigety
2021-03-16"Jy sien hoe die sand die dood vashou
gapermossels, garnale, perlemoen,
’n seisoen van verlies."
Die bestemming
2019-10-03“hoe weerloos die bloue maan was
soos ’n swael wat vlerke na somer uithang”
Sluiterspoed
2019-09-25“Hoe graag sou ek die sluiterspoed wou verstel
die lewe op ʼn driepoot stil, lig op nog ʼn film laat val.”
Huis, woning, tuiste: Theresa Postma se inskrywings
2017-02-07Lees Theresa Postma se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.