Simone Hough

NB-Uitgewers, kinder- en jeugafdeling

Nasionale Boekweek 2025: Simone Hough se kinderboekkeuses

Simone Hough Boeke en skrywers 2025-09-10

"As ek jy was deur De Wet Hugo. Jy gaan hardop lag en huil oor dié lieflike storie. Jong tieners skryf reeds vir De Wet Hugo briewe oor hoe hierdie boek hulle geraak het."

’n Huldeblyk aan Joha van Dyk

Simone Hough In memoriam 2025-02-17

"In haar kort lewe het Joha ook swaarkry, persoonlike worsteling en seer verlies geken. En met daardie ervaring kon sy met baie volwasse insig en nuuskierigheid oor moeilike temas skryf en by die leser ’n diep emosie uitlok om die skoonheid daarin te ervaar."

Wêreldboekedag 2024: Trek aan soos ’n Suid-Afrikaanse kinderboekkarakter!

Naomi Meyer, Miemie du Plessis, Nadine Petrick, Nicol Stassen, Simone Hough Kinderboeke 2024-04-23

Wil jy Niki Daley se Jamela of Jaco Jacobs se zombie uit Oupa Zombie wees – of dalk ’n Storiemuis uit die luisterboeke? Wat van Liewe Heksie? Die Babalela? Of Asterix? Elke jaar tydens Wêreldboekedag sien mens bekende karakters uit Engelstalige kinderboeke hul opwagting by skole maak, wanneer laerskoolkinders uitgenooi word om die dag te vier en soos ’n gunstelingkinderboekkarakter aan te trek. Waar is ons Afrikaanse en eg Suid-Afrikaanse kinderboekkarakters om saam te speel?

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur NB-Uitgewers

Michelle Cooper, Simone Hough Boeke en skrywers 2022-07-28

"Dit is vir ons veral belangrik om jong skrywers te vind en te ontwikkel. Dit is noodsaaklik dat tienerinhoud ook deur jong mense self geskep word en dat hulle ’n nuwe generasie se stem kan byvoeg tot die groter literêre aanbod in Afrikaans."

Die groter sfeer van wêreldliteratuur

Hevette le Grange, Michelle Cooper, Simone Hough, Aldré Lategan, Naomi Meyer 2012-02-08 Die skrywer se aanslag is baie belangrik. Van die mees geslaagde boeke wat “kontroversiële” konsepte aanraak, bly speels en lig in aanslag.
Top