Salomé Kotze

Salomé Kotze is al jare lank die redakteur by Klerksdorp Record. Sy bied saam met Stefaans Coetzee leesD!T aan. Salomé is ’n medeorganiseerder van die Sanctuary Boekfees.

Die (vreemde) einde van ’n koerant deur Barnard Beukman: ’n lesersindruk

Salomé Kotze Lesersindrukke 2025-10-20

"Dit is ’n waardevolle stukkie geskiedenis – nie net beskryf dit die heengaan van koerante nie, maar ook die waarde wat mense (lesers) aan daardie stukkie papier heg."

Die Sanctuary Boekfees: wenke vir moord en potjiekos gedeel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee Feeste 2022-11-02

Die Sanctuary Boekfees, Klerksdorp, is ’n familiefees. Stefaans Coetzee en Salomé Kotze deel hul indrukke.

Wekroep vir lesers by Klerksdorp-boekfees bekendgestel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2022-11-02

"Lesers wat in die toekoms vir die pryse in aanmerking wil kom, kan die hutsmerk #sanctuaryboekfees gebruik, of hul bydraes op die Sanctuary Boekfees en/of leesD!T se Facebook-bladsy plaas."

Sanctuary Boekfees: Matriekseun se kroeg vir katte wen skryfprys

Salomé Kotze Feeste 2022-11-01

’n Hoërskoolseun van Upington se kortverhaal "Kat se kroeg" het die eerste plek in die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp se kortverhaalkompetisie vir tienerskrywers gewen.

Top