Rudi Swart

Rudi Swart is 'n doktorsgraadstudent in bewaringsekologie en entomologie.

Einstein-kompetisie: Rudi Swart

Rudi Swart Einstein-kompetisie 2016-05-10

Rudi Swart is 'n doktorsgraadstudent in bewaringsekologie en entomologie.

"Liefde gemors" deur Rudi Swart

Rudi Swart 2013-08-14 Nou groet ek maar die wêreld, ek speel met jul gevoel ek drentel deur die drade, maar al wat ek bedoel is dat ek skynbaar gebroke blyk wees in die sin van die norm deur samelewing voortgelees.

"Simpatie" deur Rudi Swart

Rudi Swart 2013-08-14 Ek soek net simpatie Vir hierdie situasie Waarin ek myself bevind Waai wind waai Tot binne in my siel Waai alles deurmekaar Meer as wat dit reeds is Waai wind, waai

"Prentjies van die nag" deur Rudi Swart

Rudi Swart 2013-08-14 So maak sag toe jou oë En fluister wat jy dink Swart voëls teen die skemer Deur die berge ingesluk Ek is tog net die spotte Van die dinge wat jy glo Ek’s die wit voëls teen die blou Ek’s die skadumaat van jou
Top