Einstein-kompetisie: Rudi Swart

  • 0

Rudi Swart_300Naam: Rudi Swart

Departement: Bewaringsekologie en Entomologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Matthee: Die Bos is 'n lewende entiteit; ons moet dit respekteer en bewaar. Kan insekte ons help om haar uitdaging te verstaan?

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top