Riette Hugo


Wat’s in ’n naam?

Riette Hugo SêNet-briewe 2024-04-03

"Toe word ek na albei my oupas vernoem: Petrus Ignatius Egbertus Liebenberg – dit klink nogal na ’n kroonprins wat gedoop word, maar daar was geen geldige rede waarom ek daardie name gekry het nie."

André Wilhelm Groenewald

Riette Hugo Kuns 2023-02-28

"Dit blyk dus dat André nie net ’n goeie kunstenaar is nie. Hy behoort saam met die voorstes van ons land genoem te word, want hy verdien dieselfde eer as Maggie Laubser en Kentridge en Irma Stern. En Pierneef."

Huis, woning, tuiste: Lyfhuis

Riette Hugo Skryfkompetisies 2017-02-06

Lees Riëtte Hugo se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Riette Hugo se #litnetwoord2016

Riette Hugo LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-30

Riette Hugo deel haar voorstelle vir die Afrikaanse woord van 2016.

Die aanslag van Tinnitus, die Oordonderaar

Riette Hugo Poësie 2016-09-29

"Misterieuse suising van
bruisende bloedbranders
druis teen die oorskulp en
buise van Eustacius ..."

Fiksie: Die sonde van die vader

Riette Hugo Skryfwerk 2015-09-08

"Dis waar wat die Bybel sê, Marlene ..."

Van Beaufort-Wes na Bloubergstrand

Riette Hugo 2015-02-11 Sy het gedroom ja, maar nooit in haar drome geglo nie. totdat sy begin reis het ...

Van bokram na skaaplam

Riette Hugo 2015-01-19 "Dis die naaste wat ek nog ooit die woord 'skaapagtig' in lewende lywe gesien het."

Liefde op papier: Ontdekkingsreis

Riette Hugo 2015-01-06 Ons is landmeters wat mekaar se lywe
met liefdevolle vingers karteer

Redenasie Renoster red sy ma

Riette Hugo 2014-03-31 Kuberklas Kreatief plaas 'n voorleesstorie wat ouers of onderwysers vir heel kleintjies kan lees. Ontmoet Redenasie Renoster.

Twee hoenders vir Jabulani

Riette Hugo 2014-02-04 “Umlungu! Umlungu! Galepa mina!” (Wit man, wit man, help my.)
Top