Réney Warrington

My st 8 Afrikaans-juffrou het gesê ek moet eerder nie tale gaan swot nie. Die uitdrukking op haar gesig het beteken ek sal dit nie maak nie.

My st 8 Engels-juffrou het gesê ek moet asseblief ’n getekende kopie van my eerste boek vir haar bring. Ek dink ek glo eerder my Engels-juffrou.

Dis koue kos, skat – snaaks, maar sielvol

Réney Warrington Film 2016-09-08

"Dit is werklik snaaks, en nie enigsins soetsappig of pretensieus nie."

Film review: The Shallows

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2016-09-01

"The best thing about this film, though, is the suspense. You really sit on the edge of your seat from beginning to end."

Twee grade van moord probeer te hard

Réney Warrington Film 2016-08-30

"Dit sê vir my hoe ek moet voel, in plaas daarvan om my dit te laat voel."

Oor liefde, oor verlies en oor Plant vir my 'n boom, André

Réney Warrington Teater 2016-05-06

"Deborah Steinmair het Brink en Jonker se werk geneem en ʼn portret geskep van hul liefde ..."

Film review: Allegiant

Réney Warrington Film 2016-04-06

"Allegiant is a tedious, more befuddling, and even more sexist version of Divergent and Insurgent."

Filmresensie: Modder en bloed

Réney Warrington Film 2016-03-29

"Modder en bloed is ʼn nuwe hoofstuk in die Suid-Afrikaanse filmbedryf."

Film review: The Assignment

Réney Warrington Film 2016-03-01

"The prospect of watching a home-grown, Joburg-based thriller about a (yes, female) journalist scooping a major story was an exciting one. We undoubtedly have the stories to tell and the talent to tell it. Our movie industry is, furthermore, producing quite remarkable thrillers, comedies, dramas, etc. Sadly, The Assignment is not remarkable at all."

Die filmweergawe van Die Ontwaking stel teleur

Réney Warrington Film 2016-02-23

"Die Ontwaking het ʼn ongelooflik goeie rolverdeling (Gys de Villiers, Gerard Rudolf, Paul Eillers, Morne Visser, ens). Die bronmateriaal is ook ʼn bekroonde boek (Abel se ontwaking deur Chris Karsten)."

Dis ek, Anna: 'n Moet-sien film

Réney Warrington Film 2015-10-13

"Nie net hanteer dit kindermolestering met ʼn kaal vuis nie, maar dit plaas ʼn paar ander onderwerpe onder die vergrootglas. Patriargie word kwaai bygedam. So ook die apatiese/selfsugtige ma(’s) wat anderpad kyk, en die kerk wat al weer God speel."

Oom Toon en tannie Rienie

Réney Warrington 2015-01-16 "Nooit het die twee mense enigiets in ruil daarvoor gevra of verwag nie. Dit sou inderdaad ’n belediging, asook ’n onbegonne taak, wees om hulle te probeer vergoed vir hulle vrygewigheid van gees."

Monsieur Ibrahim: Foto's van boekbekendstelling

Réney Warrington 2014-12-10 Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is deur Naòmi Morgan uit die Frans in Afrikaans vertaal en op 9 Desember 2014 in Johannesburg bekendgestel. Réney Warrington deel haar foto's van die geleentheid met LitNet.

Hannelie Coetzee op uitstalling by Bookbedonnerd 2014

Réney Warrington 2014-11-13 Richmond se sewende Bookbedonnerdfees het van 23 tot 25 Oktober 2014 in Richmond plaasgevind. Hannelie Coetzee, landskapkunstenaar, het kunswerke tydens die fees in verskillende ruimtes aangebring. Hier is foto's.

Instagram: Four Corners | Die vier hoeke

Réney Warrington 2014-03-31 Die film Four Corners | Die vier hoeke het landwyd begin draai. Kyk wie was op die rooi tapyt by die persgeleentheid.

Review: Four Corners

Réney Warrington 2014-02-17 What a tightly bound package of violence, humanity, music and glorious Afrikaaps.

Faan se trein

Réney Warrington 2014-02-07 Why does Réney Warrington find the portrayal of Faan a bit creepy?
Top